SIGNAGE AND PRINTING
Signage
Hallo Ruan & Leandra
Soos die Engelse sê, hierdie epos is “long overdue”. Ek dink julle ore het seker die naweek vreeslik gebrand want ek het so baie aan julle gedink en besef ek het nog nie dankie gesê nie. ‘n Opregte, warme dankie vir al jul moeite, insette en harde werk. Die nuwe advertensie borde werk soos ‘n bom, ons het nou selfs motoriste wat verby ry en dan omdraai om na ons padstal te kom. Weereens baie baie dankie, ons waardeer al julle harde werk opreg. Sodra ek die regte “hande” gevind het, sal ek julle weer kontak om daardie borde ook te maak. Baie voorspoed en sukses met jul besigheid! Groete Alta de Lange Verlatenkloof Guest Farm |
Vehicle Branding